| |

Aktiwiteite
Aktiwiteite soos jag, wildritte en staptogte in die pragtige
Karooveld.
Daar is 'n verskeidenheid van 4X4 roetes in die omgewing.
Dit is heerlik om op Vaalleegte te bly en kort ekskursies na
die interessante omliggende omgewing te doen.
Die hele famielie of groep sal dit geniet of die persone wat
nie lus is om te jag of te wag vir die jagters nie.
Oudtshoorn, Prince Albert en Sutherland het vele
interessanthede om te sien en doen.
Kyk asseblief of ons
skakels blad vir meer
inligting.
'n Karoo nag onder 'n sterre koepel en langs 'n vuur is 'n
belewenis heeltemal op sy eie.

Wildlewe &
Jag.
Daar is verskeie roetes deur die wildkamp waar die volgende
wildspesies besigtig kan word, nl Steenbok, Duiker,
Springbok, Bontebok, Rooihartebees, Blouwildebees, Gemsbok
en Zebra.

E-pos ons na:
celeroux@vodamail.co.za
of skakel ons vir meer inligting.
 |


 |