|

AKKOMMODASIE
AKKOMMODASIE
(Per persoon per dag vir minimum van 3 NAGTE)
OPSIE
1
KOÖPERATIEWE OF JAGSPAN PAKKET @ R 420 PER NAG PER PERSOON
Bed & beddegoed
Koffie,
Tee, suiker & melk
Stewige
ontbyt
Kospakkie
vir veld
Aandete
– braaipak, slaai & braaibrood / aartappel
Beddens
opmaak & skottelgoed was.
OPSIE
2
SELFHELP JAGSPAN (na eie keuse , moet vooraf bespreek)
|
Bed & beddegoed ,
koffie, tee, suiker, melk & beskuit.
R 200.00 p/p per nag
Stewige ontbyt
R 50.00 p/p per ete
Kospakkie vir veld
R 40.00 p/p per ete
Aandete – braaipak, slaai,
braaibrood / aartappel
R 80.00 p/p per ete
Skottelgoed was & skoonmaak
van leefarea.
R 50/dag
|
DAGFOOI VIR JAGTERS
Voorsit
jag van hoofsaaklik springbok & blesbok, minimum 6 jagters.
R 130.00 per jagter per dag
Jag vanaf voertuig maksimum 3
jagters per voertuig.
R 500.00 per voertuig per dag
Jag vanaf voertuig nie meer
as 4 jagters & nie-jagters.
Bring asseblief saam:
Genoeg
drinkgoed en ys.
Koelhouers
om vleis in te vervoer.
Plastiese
sakke vir die verpakking van vleis.
NB.
Elke
jagter moet in besit wees van `n geldige jaglisensie in die
Weskaap
ORGANISEERDERS MOET ASB. TOESIEN DAT ELKE
LID VAN JAGSPAN ‘N AFSKRIF KRY VAN HIERDIE UITEENSETTING/PRYSLYS.
`n
Skietbaan is beskikbaar waar daar van u verwag word om
gewere in te stel voor die jagtog.
Kwesbokke
bly `n teer saak, dus meld onmiddellik aan om die dier op
te spoor. Indien nie, is dit die span se verantwoordelikheid
om die bok te betaal, bereken teen die gemiddelde gewig.
Naweekjagte:
Arriveer Donderdagmiddag en vertrek Saterdagmiddag of
Sondagoggend.
‘n
Deposito van R1000.00 betaalbaar om u bespreking te
bevestig.
Die deposito sal alleenlik terugbetaalbaar wees indien die
bespreking 30 dae voor die bespreekte aankoms datum
gekansalleer word.
PA EN SEUN JAGTE WORD
AANGEBIED ( Vra vir beskikbaarheid van datums Junie/Julie
vakansie )
AKKOMMODASIE
VIR WEGBREEK NAWEKE

Jaghuis-
Selfhelp vir tot sewe persone.
R 1300.00 per dag vir huis
Woonstel Eenhede – Selfhelp
- Volwassenes
R 200.00 per persoon per nag
- Kinders onder 12
R 100.00 per kind per nag
B&B – Volwassenes
R 250.00 per persoon per nag
B&B – Kinders onder 12
R 150.00 per kind per nag
Wildbesigtigingsritte
op aanvraag



|